Selfbeheersing is moeilik!
Ons almal doen dit, soms sonder
dat ons dit besef.
Ons *flirt* met die
teenoorgesteld geslag.
Maar ons is nie
meer van die wêreld nie, dus moet ons
selfbeheersing toepas in dit wat ons sê ook.
Dit voed ons op om die
goddelose leefwyse en wêreldse
begeerlikhede te laat vaar en met
selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in
die teenswoordige wêreld te lewe.
Titus 2:12
Vicki Fourie : God lief my
Jesus se Seunskind / Facebook
No comments:
Post a Comment