Showing posts with label Die Here is my rots. Show all posts
Showing posts with label Die Here is my rots. Show all posts

Saturday, 19 September 2015

Die Here is my rots








Ek het U baie lief, Here;

U is my sterkte.

3Die Here is my rots,

my vesting en my redder,

my God, en my rots

by wie ek skuil.

Hy is my skild,

my magtige redder,

my veilige vesting.


Psalm 18:2,3



E-kaart:  Poppie Oosthuizen

Jesus se Seunskind @ Facebook