Showing posts with label Gebed - Om kalm te bly en te oorwin. Show all posts
Showing posts with label Gebed - Om kalm te bly en te oorwin. Show all posts

Thursday, 24 September 2015

Gebed - Om kalm te bly en te oorwin

Vredevolle Meester,

Help my

om nie altyd

so gou te wees

om die swaard uit te ruk en

rusie te maak nie.

Leer my om kalm te bly 

en te oorwin

deur eers 'n oorwinning

oor myself te behaal,

om Jesus ontwil.

Amen

Jesus se Seunskind @ Facebook