Showing posts with label Verskonings!. Show all posts
Showing posts with label Verskonings!. Show all posts

Monday, 21 September 2015

Verskonings, Verskonings!








Verskonings,
Verskonings!


Mense wat lui is,

vind altyd ‘n verskoning vir alles.

Eintlik kul hulle net hulself.

Kies vandag om nie lui te wees nie;

pak elke ding aan met die krag

wat God jou gegee het.



Die lui mens sê:

“Daar is ‘n leeu daarbuite!

Ek kan doodgemaak word

as ek dit buite waag!


Spreuke 20:13

Vicki Fourie  :  God lief my



E-kaart:  Poppie Oosthuizen
Jesus se Seunskind @ Facebook